Suikerbone

← Terug na indeks
  • Suikerbone vir boerbokke

    Kan ek skoon suikerbone as kragvoer in aand vir boerbokke gooi. Indien ja, watter persentasie per liggaamsgewig.?
    • Suikerbone as voer vir skape en varke

      Kan varke skoon suikerbone vreet as voer? As dit nie vir varke gegee kan word nie, kan ek die suikerbone dalk vir lammers of ou maer ooie gee? Ek het sowat 3 ton ou suikerbone wat nie reg is vir die mark nie.