Stofbeheer

← Terug na indeks
  • Stofbeheer en om mors van kos te beperk

    Ek het my eie lusern en mieliekafmengsel wat ek as byvoeding vir skape gee (Gee Maxiwol Readymix ook as byvoeding), om weiding te rek, maar sukkel met vermorsing en stof by skape. Wat kan ek doen dat dit klam is, maar nie muf in die sak nie soos bv. die produkte wat Voermol bemark?