Stoekmielies

← Terug na indeks
  • Stoekmielies as voer vir skape en beeste

    Ek het mielies geplant en soek meer inligting. Wat is die beste tyd om mielies te sny en te stoek om die beste voedingswaarde te kry? Wat is die voedingswaarde van stoekmielies en watter opbrengs kan ek per hektaar verwag? Kan jy asb. ‘n voersamestelling wat stoekmielies bevat om bulkalwers en lammers mee te voer?
    • Stoekmielies

      Sal dit wys wees om skape net op stoekmielies te voer of is daar ’n byvoeding wat u sal aanbeveel? Stoekmielies is mielies wat in die kuilvoerstadium afgesny word en dan in die land gepak word om te droog en dan met kop en al gemaal word.