Sojaoliekoekmeel

← Terug na indeks
  • Swak voeding lei tot boepenslammers

    Ek kry gereelde navrae oor boepenslammers en dan is daar al ‘n hele paar wurmmiddels gebruik om te probeer om die problem reg te stel. Ek vrees dat die kleiner produsente wat nou op skape fokus, sentreer hulle onkunde so op wurmbeheer dat hulle ‘n weerstandige wurm populasie skep wat hulle situasie gaan vererger. Dit word veral gesien in die intensiewe skaapproduksiestelsels. Behalwe vir wurms en ‘n paar infeksieuse toestande, vermoed ek boepenslammers is meer die gevolg van onvoldoende maternale…
    • Sojaboonoliekoek as voer vir skape en beeste

      Ek wil graag skaap en bees voer met Sojaboon Oliekoek. 'n Aanleg wil biodiesel maak van sojabone en dan kan ek die Oliekoek by hulle koop. Ek het al 'n paar ton gekry en wil graag weet hoe ek dit kan vermeng sodat ek dit vir skaap en bees voer kan gebruik. By voorbaat dankie