Sojagruis

← Terug na indeks
  • Sojagruis se voedingswaarde

    Ek kan sojagruis baie goedkoop kry, maar wat is die voedingswaarde daarvan? Die sojagruis bestaan 80% uit die doppe en die skil om die pit. Sal ek dit kan gebruik om mielies in ‘n rantsoen gedeeltelik te vervang?