Sjokolade mielies

← Terug na indeks
  • Sjokolade-mielies

    Kan choclate-mielies (corn candy) dien as prikkelvoeding by dorperooie? Indien nie wat beveel julle aan? Boerdery is gelee in die Boesmanland so ruvoer is van hoe gehalte.
    • Meng van rantsoene met eie grondstowwe

      Indien ek my eie grondstowwe produseer (nl. lupiene, hawer, gars, hawerhooi en lusern), kan ek hiermee lammers met sukses afrond sonder om onnodige verdere addisionele voer in te koop? Tweedens, sal ek met hierdie grondstowwe 'n voer kan meng om lakterende ooie suksesvol te help met deurvloeiprote?en? Hoe sal ek die mees gebalanseerde mengsel hiermee kan saamstel en wat het ek nog nodig? Ek wil die lammers graag afrond vanaf 100 dae ouderdom sodat die ooie gouer kan herstel om…
      • Sjokolade mielies

        Ek wil weet hoe om sjokolademielies sonder hawer te meng. Is daar 'n resep om te volg?