Sitrus

← Terug na indeks
  • Sitrusskille as veevoer

    Kan nat uitgedrukte nartjie-, lemoen- en suurlemoenskille vir skape gevoer word? Hoeveel? En wanneer? Hul kry tans een maal per dag lusern en een keer per dag Voermolpille en hul loop heel dag op natuurlike weiding.
    • Sitrus in veevoer

      Kan sitrus (meer spesifiek lemoene) wat gespeen word van die boom agv insekskade verwerk word vir veevoer? Die lemoene is reeds verkleur. Kan dit bv gekerf, gedroog word en dan saam lusern in pille verwerk word?
      • Sitrusmeel in diererantsoene

        Wat is die voedingswaarde van sitrusmeel in diererantsoene? Wat is die waarde van songedroogde pulp vir diere of moet mens dit net so nat gee?