Selfvoerders

← Terug na indeks
  • Selfvoerders vir skape

    My skaapselfvoerders is gedaan en moet vervang word. Nou wonder ek of 'n selfvoerder regtig ideaal vir skape is en is oop bakke nie beter waar mens 3-4 keer 'n week vars lek kan ingooi nie? Die nadeel van oop bakke is natuurlik weer reën en mis in die krippe. Wat stel julle voor is die beste metode? Hoeveel ooie kan mens op 'n selfvoerder van bv. 2m sit?