Rantsoene

← Terug na indeks
  • Voer van skape vir volgehoue hoë produksie en wins

    Voorsien my asb. van ‘n voerprogram vir my skape om optimale produksie en wins te genereer.
    • Aanvullingsrantsoen vir vleisskape in winter en somer

      Wat is 'n goeie aanvullingsrantsoen vir vleisskape in die Vrystaat gedurende winter- en somermaande vir ooie met lammers, droë ooie, ramme en speenlammers?
      • Alternatiewe energiebronne in die plek van mielies

        Met die mielieprys wat die hoogte inskiet, watter alternatiewe energiebronne kan aangewend word vir dierevoeding (afrond van lammers/ou ooie en aanvullende byvoeding vir lammer-ooie). Dankie. Phillip
        • Afrondingspille vir stoetramme en -bulle

          Ek het my Dorperramme en Simbrabulle, almal stoet, onlangs met 'n korrel wat ek aankoop begin afrond. Die korrels bestaan uit 70 % lusern 15 % mielies en 15 % kuilvoer. Is dié pille volledig genoeg om die diere mee af te rond? Indien nie, wat kan ek byvoeg?
          • Ekonomiese volvoermengsel vir ooie

            Ek het so pas 140 dragtige ooie aangeskaf wat tans wei op weidings wat doodgespuit is. Ek boer in die Wes-Kaap. My beskikbare produkte om 'n volvoer mee te meng, is kuilvoer, koringsifsels (met bytsoda behandel) en koringstrooi. Ek soek hulp om 'n goeie, maar ekonomiese volvoermengsel vir my dragtige ooie en dro? ooie te formuleer.
            • Ontledings van rantsoene

              Ek wil graag hoor waar kan 'n onafhanklike ontleding gedoen word van die rantsoen wat tans in die voerkraal gevoer word, asseblief?
              • Meng van rantsoene met eie grondstowwe

                Indien ek my eie grondstowwe produseer (nl. lupiene, hawer, gars, hawerhooi en lusern), kan ek hiermee lammers met sukses afrond sonder om onnodige verdere addisionele voer in te koop? Tweedens, sal ek met hierdie grondstowwe 'n voer kan meng om lakterende ooie suksesvol te help met deurvloeiprote?en? Hoe sal ek die mees gebalanseerde mengsel hiermee kan saamstel en wat het ek nog nodig? Ek wil die lammers graag afrond vanaf 100 dae ouderdom sodat die ooie gouer kan herstel om…
                • Aangeplante weiding vir skape in sentraal Vrystaat

                  Ek wil 'n klomp klein landjies van 'n hektaar elk vestig met 'n goeie gras om my skape voltyds daarop aan te hou. Ek het genoeg water om so 6 ha intensief te kan besproei. Die landjies is almal turfgrond. Ek is woonagtig in die sentraal Vrystaat. Wat sal die beste gras wees om te vestig asook die DM opbrengs per ha? Watter getal ooie kan ek aanhou? Wat is die ideale lek?
                  • Samestelling van rantsoene

                    'n Leser wil meer weet van rantsoene vir beeste, skape en varke en dr. Jasper Coetzee help.