Pynappelblare

← Terug na indeks
  • Pynappelblare en –reste as ruvoer en energiebron in rantsoen

    Ons boer met pynappels in Levubu en aangesien weiding in die winter skraps is, wil ons graag pynappelblare (droog) in ‘n rantsoen vir beeste gebruik. Kan u my asb. help met ‘n rantsoensamestelling. Groete, James van Heerden. Levubu.
    • Pynappelblare en –reste in rantsoen