Opneembaarheid

← Terug na indeks
  • Opneembaarheid van voedingstowwe

    Ek het lusern en ook Milkstar(Graansorghum) op die plaas. Ek wil dit meng met van die konsentrate wat te koop is. My probleem is dat ek nie regtig weet wat die opneembaarheid van die mengsel vir skaap of bees is nie. Sou ek 'n sak lek of voer in 'n sak koop, is dit duidelik op die sak. Wat ek ook graag sal wil weet is hoe opneembaar is die verskillende voedingselemente wat wel op die sakke aangedui word? Daar…