Mielies

← Terug na indeks
  • Voer van laegraadse mielies

    Ek het as gevolg van die baie re?n groot hoeveelhede laegraadse mielies. Hoe kan ek hierdie mielies optimaal gebruik?
    • Om mielies te maal of nie

      Is dit rêrig nodig om mielies eers te maal voordat dit in ‘n voerkraalmengsel vir kalwers gemeng word. As dit nodig is, hoe fyn moet dit gemaal wees?
      • Molovite en mielies teenoor SS 200

        Kruipvoer in die vorm van superlamkorrels word van dag 1 af gevoer. Na speen bly die lammers op groenvoer (langswenk). Kan ek met Molovite en mielies dieselfde groei kry as met SS 200?