Mielieplant

← Terug na indeks
  • Groen mielieplante as droogtevoeding

    Ons is woonagtig naby Brits in Noordwes op 'n 40 hektaar plasie en boer met ongeveer 200 Meatmaster skape. Ons weiding is tot niet met die droogte. Ons voer die skape 'n mengsel van gemaalde sojareste, hawer en lusern. Ons gee hulle 1 keer per dag gemaalde geel mielies gemeng met Ekonolek van Voermol (afgemete hoeveelheid). Daar is nou boere in ons omgewing wat groen mielies pluk en ek wil weet of ek die mielieplant vir die skape kan gee?…
    • Beeste bewei groen mielieplante

      Kan ek beeste in my mielies in jaag om af te vreet? Mielies nog groen, maar baie min koppe. Moet ek eers wag dat die mielies doodgaan, ryp word of nie? Enige gevaar vir beeste?
      • Voer van hele mielieplant vir skape

        Indien ek ‘n hele mielieplant droog afsny met ‘n voerstroper, waarmee kan ek die afgesnyde mielieplant meng om ‘n voer te maak om ooie in lamhokke mee te voer asook om ooie wat nie meer in hokke is nie mee te voer? Die mielieopbrengs is 3.5 ton/ha.