Melkbokke

← Terug na indeks
  • Melkbokke op aangeplante weiding

    Ek soek meer inligting of daar enige suksesvolle melkbokke op aangeplante weiding is.
    • Voeding van melkbokke

      Kan jy melkbokke op aangeplante weiding laat wei? Indien so wat is die beste en wat sal jy dan by gee as byvoer of prikkel kos?
      • Port Jacksonblare se voedingswaarde vir melkbokke

        Ons melkbokke loop by lusern verby om Port Jacksonblare (Acacia saligna) te vreet. Wat is die ware voedingswaarde daarvan? Hoeveel prote?en, energie, ensovoorts bevat die blare? Kan dit deel van daaglikse rantsoen wees? Johan Heyns, Botrivier
        • Voedigsbehoeftes van melkbokke

          Ons het 'n Saanenkudde van ongeveer 160 bokke. Het al met Spesfeedprogramme gewerk om rantsoene te balanseer. Waar kan ons inligting kry oor die voedingsbehoeftes van die verskillende diere in 'n kudde bv. lakterende ooie of lammers? johankooij@yahoo.com
          • Melkbokke

            Wat is die verspreiding en getalle van British Alpine melkbokke in Suid-Afrika en watter unieke eienskappe besit hulle?
            • Voeding vir Saanenbokke

              Wat sal die beste aangeplante weiding, wat nie die melk ’n onaangename smaak sal gee nie, vir Saanen melkbokke wees en hoeveel bokke sal ek kan aanhou op 6 hektaar? Watter ander voedings sal ek moet byvoer? Ek is in Botswana, met lae re?nval, woonagtig en sal moet besproei met beperkte hoeveelheid water.