Melasse

← Terug na indeks
  • Stoekmielies as voer vir skape en beeste

    Ek het mielies geplant en soek meer inligting. Wat is die beste tyd om mielies te sny en te stoek om die beste voedingswaarde te kry? Wat is die voedingswaarde van stoekmielies en watter opbrengs kan ek per hektaar verwag? Kan jy asb. ‘n voersamestelling wat stoekmielies bevat om bulkalwers en lammers mee te voer?
    • Voedingswaarde van gras wanneer gekorrel

      Sal gras soorte soos kweek gras, kikoejoe en LM gras genoeg voedingswaarde hê as gekorrel word en gebruik word vir voeding vir dorper skape? Moet mielies of ander bron ook bygevoeg word?
      • Alternatiewe vir mielies in skaapvoeding

        Met die mielieprys wat dreig om al hoe hoër te word, sal ons dit nog kan bekostig om ons skape teen die huidige vleispryse te kan voer? Wat kan ons as alternatiewe byvoeding gebruik?
        • Alternatiewe energiebronne in die plek van mielies

          Met die mielieprys wat die hoogte inskiet, watter alternatiewe energiebronne kan aangewend word vir dierevoeding (afrond van lammers/ou ooie en aanvullende byvoeding vir lammer-ooie). Dankie. Phillip
          • Melasse/ureum-mengsel op droë winterweiding

            Watter konsentrasie melasse/ureum-mengsel in water kan op droë winterweiding uitgespuit word vir beeste en skape sodat hulle die gras sal vreet?
            • Waarde van melasse in droogtetye

              Wat is die waarde van voermelasse in die droë tyd waarin ons nou is? Ek bly in die Suide van Namibië en kan melasse saam met sout vir die diere gee. Kan u vir my 'n lek of lekmengsel aanbeveel vir energie en prote?ene.
              • Melassemeel vir winsgewende produksie

                Met die huidige hoë pryse vir mielies en mielieverwante energiebronne is dit krities om koste-effektiewe alternatiewe energiebronne te vind. Hoe maak 'n mens?