Lusernbale

← Terug na indeks
  • Lusernbale as voeding vir lammers

    Kan julle my dalk help met die volgende asb.? Ek weet groeiende lusern as weiding kan opblaas by diere veroorsaak, maar wat van lusernbale? Ek kan lusernbale kry en wou dit vir my lammers gee, maar wil eers seker maak of dit sal werk. Sal dit enige gesondheidsprobleme veroorsaak soos opblaas, ens. of is dit veilig om te gee? Of is daar beter opsies? Ek wou dit gee aangesien die gras nog so vaal is of oor wintertyd om die…