Lusern

← Terug na indeks
  • Lusern en rosyntjies as voeding vir beeste en bokke

    Ons het bokke en beeste op ons plaas in Springbokarea en wil graag uitvind watse produk (Super 18 /afrond) is in geheel die beste produk om te gebruik as voeding saam met lusern en rosyntjies?
    • Verpilde lusernkuilvoer

      Is dit moontlik om voerpille van lusern kuilvoer te maak? As klimaatsomstandighede dit moeilik maak om sekere gedeeltes van die jaar hooi te maak, het ek gelees dat kuilvoer gemaak kan word, maar ek wil dit graag in 'n verpilde vorm met ander grondstowwe meng. Iis dit moontlik met lusernkuilvoer?
      • Voer van droë en nat lusern

        Ek wil graag weet watter van droë lusern (bale) en nat gesnyde lusern is die beste vir diere(skape, bokke en beeste). Is dit reg om die twee al om die beurt te voer of sal dit tot spysverteringsteurnisse aanleiding gee ?
        • Hoeveelheid lusern en gras wat Dorperooie vreet

          Hoeveel Dorperooie kan ek met 1 baal lusern wat ±26kg weeg, voer per dag? Dit is ou ooie wat ek net bietjie wil vet maak en verkoop. Hoeveel kilogram gras vreet 'n Dorperskaap per dag?
          • Gras vervang met lusern in voer met SB100

            Ek wil graag weet of mens wanneer jy die aanwysings agter op die sak van SB100 volg, jy die gras wat hul aanbeveel met lusern kan vervang en net lusern en mielies en SB100 gebruik? Hoor graag van julle.
            • Mielies, lusern en mieliereste in ‘n rantsoen vir speenlammers

              Ek het toegang tot geelmielies, lusern en gebaalde mieliereste. In watter verhouding kan ek 'n goeie voermengsel maak van die drie produkte vir die voer van speenlammers en hoeveel van die rantsoen moet ek voer per liggaamsmassa van die lam? Dankie.
              • Skaapboerdery op lusern

                Kan skaapboerdery suksesvol op lusern gedoen word?
                • Inligting oor skuimopblaas

                  Hoe word skuimopblaas veroorsaak?
                  • Inligting oor skaapboerdery in kraal

                    Ek wil graag 'n veevertakking inbring in my boerdery om dit meer te diversifiseer. My opset is huidiglik as volg: Ons produseer ongeveer 300 ton lusern, 30 ton mielies en 15-20 ton mieliekaf. Na aanleiding van bogenoemde inligting sal ek die volgende wil weet: Sal ek skaap in kraalomstandighede kan aanhou en bogenoemde voer tesame met lekaanvulling vir diere kan gee? Watter ras sal die beste aangepas wees vir hierdie opset? Hoeveel ooie sal ek kan aanhou na aanleiding van…
                    • Sny van Lusern

                      Ek het die volgende paragraaf van die Elsenburg webwerf gekry oor die sny van lusern. "It is no longer regarded as advisable to follow the old traditional practice of cutting at 10% inflorescence. The re-growth of the crown should be borne in mind, to ensure that re-growth is not cut off. If regrowth from the crown is cut off, the reserves of the plant are depleted and yield losses may be expected". Soos ek dit verstaan sal dit beteken dat…