Korn Kandy

← Terug na indeks
  • Droogtevoeding sonder ruvoer vir skape

    Ek boer met Dorpers. Die weiding is klaar en die boere rondom my het ook nie meer gras nie. Wat sal gebeur as ek slegs kragvoer gee, bv. mielies en Maxiwol of mielies gemeng met SS200, maar daar is geen ruvoer vir die skape om te vreet nie.
    • Korn Kandy teenoor SS 200

      Ek gebruik al jare Korn Kandy en ru-voer ad lib by voerkraal van lammers. Die kg toename per dag van lammers voel vir my laer as wat dit moet wees met Korn Kandy veral by lammers onder 35kg. Dit lyk vir my asof lammers 14 dae langer afgerond moet word met Korn Kandy teenoor SS200 mengsel. My vraag is of voeromset van Korn Kandy laer is as SS200 mengsel, maar dat dit goedkoper (meer koste effektief,groter wins) is op die…