Kool

← Terug na indeks
  • Kan skape kool vreet?

    Hallo Faffa Ons bly in Oudtshoorn. Die oom langs ons boer met groente. Mag skape kool eet? Ons het 25 Dorper ooi, 1 ram en 14 lammers. Groete, Nadia
    • Kool as voeding vir skape

      Ek voer my skape kool wat klaar geoes is en wat ek verniet by my bure bekom. Wil graag weet wat die voedingswaarde van kool is en kan dit suksesvol by 'n voervloeiprogram ingewerk word veral huidiglik dat dit aan die droog kant is en my veld skaars begin raak? Wat is die slaggate?