Kookolie

← Terug na indeks
  • Gebruikte kookolie in veevoer

    Kan gebruikte kookolie gebruik word om stof in gemaalde voer te verminder, wat dan saam met kragvoer gebruik word vir speenkalfafronding? Het kookolie enige voedingswaarde wat vir beeste toeganklik is? Kan te veel olie in die mengsel toksies wees?