Kikoejoe

← Terug na indeks
  • Aangeplante weiding vir skape

    Geagte Dr. Hoffman,Laat my eers toe om die inligting the veskaf soos per u voorskrif. Die grond is gelee 10.2km (soos die kraai vlieg)oos van Cullinan (Ged 14 van Zonkolol 473JR.Die grond le 1502m bo seespieel teen 'n 25% helling en front Suid-Suid-Wes. Die grond is by 21ha groot met 18 ha sandleem Westleigh tipe wissel van 300-600mm diep tot die horison.Ongeveer 1.2ha is kleileem donker grys met hoe humis inhoud en 600mm plus diep. Behalwe vir laasgenoemde deel het…
    • Kikoejoe as weiding vir skape

      Ek het al by 'n paar mense gehoor dat kikoejoeweiding hoë drakrag het vir skape en veral vir Meatmasters. Ek sal graag wil uitvind wat die waarheid agter hierdie stelling is.
      • Kraal van skape en kikoejoeweiding

        Ek het nie veel ondervinding met skape nie en wil graag weet of my skape snags in 'n dro? kraal moet slaap en of ek hulle in die kikoejoe graskampe waar hulle gewei het, kan laat oornag. Ek het gehoor dat kikoejoe baie parasiete huisves as die gras nog nat is. Is dit waar? Is kikoejoe geskikte weiding vir skaap of is daar 'n grassoort wat u eerder sou aanbeveel? Ek het beeste ook en sal verkieslik belangstel in 'n…
        • Kikoejoe vir vleisskape?

          Is kikoejoe aanvaarbaar vir vleisskape en indien nie, watter meerjarige grastipe word aanbeveel? Dr. Jasper Coetzee antwoord.
          • Skape op kikoejoe by spilpunt

            Hierdie boere het 'n nuwe spilpunt gekoop, waar hul kikoejoegras gaan plant wat met die varkboerdery se afvalwater benat gaan word. Waarvoor moet hulle op die uitkyk wees?
            • Dorperooie gooi lammers weg

              Indien 'n ooi haar lammers weggooi, word die fout eerste by sy eienaar gesoek, sê 'n kenner.