Katoensaad

← Terug na indeks
  • Alternatiewe energiebronne in die plek van mielies

    Met die mielieprys wat die hoogte inskiet, watter alternatiewe energiebronne kan aangewend word vir dierevoeding (afrond van lammers/ou ooie en aanvullende byvoeding vir lammer-ooie). Dankie. Phillip
    • Katoensaad as proteïenbron in wolskaaplek

      Goeie dag, Ek wil baie graag weet wat die voedingswaarde van katoensaad is teenoor katoenoliekoek meel, in n gebalanseerde lek vir wolskaap. Indien katoensaad , katoenoliekoekmeel sal kan vervang wat sal die % insluiting van katoensaad moet wees? Baie Dankie