Inplantate en groeibevorderaars

← Terug na indeks
  • Vrae oor zeranol (Ralgro) inplantate in skape

    1. Sou melkproduksie van ‘n ooi be?nvloed word as sy met Ralgro (zeranol) ge?nplanteer word tydens laktasie of voordat sy moet lam? 2. Wat is die mees ekonomiese tyd om lammers op die veld te begin implanteer? 3. Is die groei beter as die ramlam eers op ongeveer 30 kg met Ralgro ge?nplanteer word?
    • Gebruik van groeibevorderaars in lammers

      Tydens 'n kort kursus by ons Boerevereniging het die spreker gereken dat die R1-00/kg premie wat ons ontvang vir “Certified Natural” lammers te min is om op te maak vir die verlies aan potensi?le groei wat gepaardgaan met die afwesigheid van die gebruik van medikamente (in voer) sowel as groeistimulante. Ek neem aan hy het die R3-00/kg premie wat hy as meer  regverdig voorgestel het, maar so half met 'n duimsuig bepaal.   Ek het geen ondervinding van die gebruik van…
      • Groeistimulante en inplantate

        Deur 'n dier spesifieke groeistimulante op spesifieke tye te gee, kan 'n mens sekere voordele vroeër laat ontwikkel sodat so 'n dier vroeër in sy lewe groter en swaarder kan wees as in die veld.