Hoendermis

← Terug na indeks
  • Neweproduk van hoendermis as voeding

    Ek verneem graag of die by-produk van bio-gasproduksie (wat gebaseer was op hoendermis) geskik is vir voeding? Is hierdie produk "skoon" en dus gesonder as gewone hoendermis?
    • Hoendermis as veevoer

      Ek het hoendermis uit braaikuikenhokke met sonneblomdoppies of skaafsels as basis geredelik tot my beskikking. Kan ek dit gebruik as ruvoerkomponent in my voerkraalrantsoen? Ek gebruik ’n SS 200 gebaseerde rantsoen. My ooie word intensief bestuur en gekraal terwyl hul lakterend is. Tans gebruik ek oulandsgras as ruvoer. Die vraag is: kan ek nie vir die skape ’n volvoer meng met hoendermis as ruvoer nie? Ek sal enige voorstelle oor hoe ek hoendermis in ’n intensiewe skaapboerdery kan benut waardeer.