Hanslammers

← Terug na indeks
  • Lammers blaas op na voeding met bokmelk

    My hanslammers kry op die oomblik 500ml bokmelk per dag, 250ml in die oggend en dan weer in die aand. Hulle eet ook al lusern en ‘n bietjie pille. Ek wil net weet of ek dan maar moet stop met die melk omdat hulle eintlik baie goed aan die gewone kos vreet? 'n Ander probleem wat ek het, is dat die magies opblaas. Ek gee een keer per dag vir hulle Protexin probiotic om hulle te help, maar hulle blaas…
    • Hanslammers blaas op

      My hanslammers blaas op, wil dan nie drink nie en vrek. Jong lammers kry beesmelk, sodra hul 4 dae oud is, skakel ek stelselmatig oor na Surromel vir lammers. Hulle drink 500ml soggens en 500ml saans. Ek maak dit volgens die instruksies aan met gewone kraanwater (geen chemikalieë, plaaswater). Die lammers is al tussen 5 en 6 weke oud en begin al eet, maar dan blaas hulle op en vrek. Het glad nie diarree nie. Wanneer ek hulle koeksoda met…
      • Poeiermelk vir babas as melkvervanger vir hanslammers

        Kan 'n mens gewone poeiermelk gebruik vir die grootmaak van hanslammers? Melk soos dié wat jy in 'n supermark koop en aanmaak met water. Ek het 'n produk van Nestlé gesien wat volroom poeiermelk is en wat jy dan aanmaak en oor jou pap kan gebruik. Soos ek dit het is dit gewone melkpoeier net in poeiervorm. U hulp word baie waardeer. Die probleem is dat ek nie vars melk het of melkvervanger kon kry wat spesifiek gemaak is vir…
        • Lamhokke en hanslammers

          In jou antwoord oor die hoë voorkoms van hanslammers, noem jy geensins dat dit juis lamhokkies is wat vir jou 'n hoë persentasie van hanslammers kan gee nie en dat seleksie ook 'n baie belangrike rol speel? Wat is u kommentaar hierop?
          • Boerdery met hanslammers

            My seun wil baie graag 'n suksesvolle hanslammerboerdery bedryf. Het jy enige nuttige inligting oor die hoe en wat en waar en wanneer van hanslammers grootmaak?