Groenvoer

← Terug na indeks
  • Voedingswaarde van groenvoer

    Ek is baie geïnteresseert in die toetse wat vasstel hoeveel voedingswaarde ‘n voedingstof bevat. Alles word getoets op die droë materiaal (DM) van die voeding. Maar ek weet dat my ooie baie goed doen en baie melk het op raap en groenvoer onderskeidelik. So,kan daar nie bepaal word wat is die voedingswaarde sonder om dit eers na die DM toe te vat nie? Vraag no 2: hoe kan ‘n mieliepit wat vir ‘n bees gevoer word wat heel is meer…
    • Intensiewe skaapboerdery met groenvoer

      Daar word baie gepraat oor die waarde van groenvoer in skaapboerdery. Is daar dalk verdere praktiese bewyse vir hierdie tipe boerdery?
      • Maxiwol saam met groenvoer

        Ek het n Bioboost-groenvoerkas waar ek gars gebruik as groenvoer. Is dit die beste of kan ek mielies bysit? Ek kerf dit saam met droë lusern. Kan ek dan veekos lammerooipille bysit vir deurvloei protein of Voermol Maxiwol pille. Ek wil die lammers sterk maak voor hulle uitgesit word in die veld. Elke ooi is in ‘n enkel hok en die voer kan presies gevoer word. Die koste moet ook in ag geneem word.
        • Gemufte voer kan dodelik wees

          Is daar ‘n gevaar daaraan verbonde om groenvoer, wat in huise gekweek word, vir diere te voer?
          • Weimielies vs groenvoer

            Stoorlammers op weimielies kan vir my 'n mielieprys van tussen R3000-R3400/ton gee. As ek lammers op groenvoer afrond, sal dit ook winsgewend wees soos weimielies?
            • Groenvoer vir skape

              Hoe lank mag skape op 'n dag op groenvoer loop? Watter tyd van die dag is die beste? Ek verstaan dat die voorkoms van Domsiekte groter is om groenvoer. Hoe wissel mens daaglikse voeding wat bestaan uit gras en hawer (groenvoer/ wille gras/ lusern en pellets (mengsel van voedingstowwe) met mekaar af? Ons het ook 'n probleem dat die skape hulle hokke sopnat piepie deur die nag en nou deur die winter kry ons dit nie droog nie. Sal raad…
              • Ekonomie van groenvoerproduksie soos bereken deur ‘n boer

                Ek verneem julle is al ‘n geruime tyd besig om met groenvoer te eksperimenteer in julle boerderyopset. Kan julle asb. van die bevindings met ons deel?
                • Drakrag van weiding verhoog deur groenvoer byvoeding

                  Ek boer met bees in 'n omgewing waar die drakrag ongeveer 1 GVE tot 7 hektaar beloop. Met stygende grondpryse is ek 'n voorstander van nuwe metodes om meer te produseer per hektaar. Daar is tans "stelsels" te koop waar gars binne in 'n "container" in saaibakke geplant word en binne 6 dae as groenvoer vir beeste beskikbaar gestel kan word. Volgens die verskaffer kan jy uit een so 'n stelsel genoeg groenvoer produseer om vir min of meer 40…
                  • Hidroponiese groenvoer – wetenskaplike oorsig

                    Is daar wetenskaplike gegewens oor hidroponiese groenvoer beskikbaar?
                    • Hidroponiese groenvoer kan nie alleen gevoer word nie

                      Ek wil graag weet wat behoort die rantsoensamestelling te wees vir 'n kombinasie van hidroponiese hawer en ruvoer. Wat is die dro? materiaal (DM)-inhoud van hawerspruite (ek lees 12 % raak)? As ek 3 kg hawerspruite voer, gee dit 'n DM van 360 gram. Indien die ooi 2 kg DM per dag moet eet, kan ek die ander 1.64 kg met dro? lusern aanvul? Kan u 'n rantsoensamestelling voorstel of enige wenke gee omtrent die kombinasie van ruvoer en hidroponiese…