Fosfaat

← Terug na indeks
  • Skape en bokke kou aan drade

    Ek let op dat my skaap en bokke aan die draad kou as ek hul in bring kraal toe. Waaraan het hulle 'n tekort en waarmee vul ek dit aan? Ek boer in die Karoo, tussen De Aar en Strydenburg.
    • Fosforsuur in melasse as fosfaatbron

      Baie navorsing verwys na fosforsuur gemeng teen 6% in melasse dromlekmengsels as 'n bron van fosfaat en dat fosforsuur die fermentasie van die melasse in warm klimaat verhoed. Waar kan mens die suur bekom en is 'n 100lt water, 50lt melasse en 9lt fosforsuurmengsel veilig? Die mengsel word in 'n roldrom verskaf.
      • Malkoeisiekte

        Vertel my meer van malkoeisiekte
        • Drinkfos vs. fosfaatlekke

          'n Leser vra of daar einge verskil is wanneer fosfate in drinkwater toegedien word teenoor die beskikbaarheid van fosfate in lekblokke.
          • Fosfaat-aanvulling: Duur of mite?

            Die persepsie bestaan dat fosforaanvulling baie duur is, maar die werklikheid is dat dit baie duurder is om dit nie aan te vul nie, sê dr. Jasper Coetzee.