Ekstensiewe voeding

← Terug na indeks
  • Bokboerdery: drakrag, voeding, hartwater, skandering

    Ons het net 110 ha grond met baie rosyntjiebos en doringbos. Dit is goed omhein met volop water. Hoeveel bokke kan hier wei en watse byvoeding gee ek? Ek wil hartwater vermy. Hoe doen ek dit? Ons wil net meerlingooie hou, maar hoe kan ons dit vroegtydig vasstel? Die hartwaterprobleem is al volledig bespreek. Wat is die drakrag van die Bosveld vir bokke?
    • Boerbokke op aangeplante weiding en akkervergiftiging

      Ek wil met Boerbokke begin boer. Ek boer langs ‘n spruit met baie katbos en wil dit benut. Ek is ‘n saaiboer en wil graag weet of dit nie beter sou wees om op kleiner kampies met aangeplante weidings te konsentreer nie? Ek kyk veral na bestuur, diefstal, bedrading- en behuisingskoste. Is akkerbome geskik vir bokke?
      • Ekstensiewe voeding vir skape

        Om 'n hoë besetting en hoë tweelinggeboortes te verseker, moet ramme in 'n uitstekende kondisie, vrugbaar en dekbehendig wees, skryf dr. Jasper Coetzee van Voermol Voere.