Droogtevoeding

← Terug na indeks
  • Grondbonehooi as bron van voeding vir diere in droogtetye

    Is grondbonehooi ‘n goeie bron van ruvoer in droogtetye?
    • Oorlewing van vee tydens die droogte

      In baie dele van die land is dit nog baie droog. Wat kan ek nog doen om dier aan die lewe te hou?
      • Noorsdoring as bron van voedsel

        Kan die Noorsdoring as bron van voedsel gebruik word in droogtetoestande?
        • Groen mielieplante as droogtevoeding

          Ons is woonagtig naby Brits in Noordwes op 'n 40 hektaar plasie en boer met ongeveer 200 Meatmaster skape. Ons weiding is tot niet met die droogte. Ons voer die skape 'n mengsel van gemaalde sojareste, hawer en lusern. Ons gee hulle 1 keer per dag gemaalde geel mielies gemeng met Ekonolek van Voermol (afgemete hoeveelheid). Daar is nou boere in ons omgewing wat groen mielies pluk en ek wil weet of ek die mielieplant vir die skape kan gee?…
          • Droogtevoeding wat oesreste bevat

            Ek is van die Noord-Kaap in die Postmasburgomgewing. Ons beleef tans ‘n hewige droogte. Ons het mielieresbale gekoop om as byvoeding op die veld vir beestroppe te gee. My eerste vraag: Watse lek kan ons bykomend gee om te verseker dat die bale optimaal benut word deur die beeste? Ons huidige lek bestaan uit P12 fosfaat, Sout, Super18 en Browse Plus op 'n 1:1:1 verhouding en Browse Plus werk uit op 5g per bees per dag. My tweede vraag: Hoeveel…