Bitter graansorghum

← Terug na indeks
  • Bitter graansorghum as vervanging vir mielies

    Kan bitter graansorghum vir beeste, varke en skape gegee word in plaas van geelmielies? Moet dit gemaal word voordat dit vir die diere gegee word? Kan hierdie diere koliek kry van graansorghum?