Angorabokke

← Terug na indeks
  • Voedingsprogram van Angora-ooie voor, tydens en na lamtyd

    Watter voedingsprogram kan ek volg vir Angora-ooie voor, tydens en na lamtyd om te voorkom dat die ooie dooie lammers afgooi en om die lammers se immuniteit te verhoog? Die ooie loop op goeie Bossieveld.