Afronding

← Terug na indeks
  • Alternatiewe vir mielies in skaapvoeding

    Met die mielieprys wat dreig om al hoe hoër te word, sal ons dit nog kan bekostig om ons skape teen die huidige vleispryse te kan voer? Wat kan ons as alternatiewe byvoeding gebruik?
    • GDT van Boerbokke wat gevoer word

      Ek wil graag weet watse GDT kan verwag word van Boerbokke in 'n voerkraal op 'n hoë energie dieet?
      • Lammers wil nie aanpas tydens afronding

        Ek het 200 skaap (minder as 'n maand terug aangekoop) wat verdeel is in 4 troppe. Een van die troppe, sowat 20 skaap, bestaan uit my swakste lammers en skaamvreters. Daar is nie 'n gestoei om die voerbakke nie en die skaap wei bedags in kampies met heelwat gras. Ek merk op dat 3-4 van die skape baie min eet, hulle is maer en stap maar so stadig agter die trop aan. Is daar behandeling of is my enigste opsie…
        • Uitslagpersentasie van Dorperlammers

          Kan julle vir my ‘n idee gee wat die uitslagpersentasie van Dorpers is?
          • Rog as veevoer

            Kan “Rye-seed” vir skape in ‘n voerkraal gevoer word? Wat is die risiko vir asidose en indien gevoer kan word, teen watter vlakke moet dit in ‘n rantsoen gebruik word?
            • Kragvoer vir lammers wat afgerond word

              Wat is die heersende markprys vir kragvoer vir lammers wat afgerond word per ton? Hoeveel gram per dag sit 'n lam wat op kragvoer is aan? Watter infrastruktuur kostes moet aangegaan word om 'n kragvoer afrondingsisteem te implementeer (600 lammers in voerkraal)? Behalwe kragvoer watter ander afrondingsisteme is daar nog en hoe vergelyk die kostes daaraan verbonde met kragvoer?
              • Plan vir selfvoerder vir lammers

                Ek bly in die Noordwes sal dit raadsaam wees om met hout voerders te bou
                • Afronding van ou boerbokooie

                  Ek het 'n klomp ou boerbokooie. Ek wil net 'n bietjie gewig aan hulle aansit en dan verkoop. Wat is die goedkoopste en beste rantsoen vir hulle?