Wilde sonneblom

← Terug na indeks
  • Wilde sonneblom vergiftiging -Verbesina encelioides

    Ek wil weer hoor oor die lusernbale wat ons vir die skape gegee het Die bale is in die Bosveld - Baltimore geproduseer, en daar is n geel blommetjie in wat my worry. As ek jou persoonlike email adres kan kry dan kan ek n foto stuur van die plant. Ons het net 3 bale versprei vir 250 skape. Daar het nou al sestien gevrek oor 30 uur. Ek moet weet watse vergiftiging dit is, anders sal ek nie die…