Tjienkerientjee

← Terug na indeks
  • Voorkoming van tjienkerientjeevergiftiging

    Ek het kampe met tjienkerientjee met gif gespuit, maar dit was 'n mors van tyd en geld. Op aanbeveling van my slim bure het ek toe 8 verse gekoop en in die kamp gejaag want hulle het geglo dat daar nou meer groen gras as tjienkerientjee is. Alles het goed gegaan vir ‘n week. Ek het nogal gister by my vrou gespog oor hoe mooi hulle gewig opgetel het, maar vanoggend het 6 van hulle se mae sommer water gewerk…
    • Tjienkerientjee is erg giftig

      Tjienkerientjees is van die giftigste plante wat 'n mens kry. 'n Veearts verduidelik meer oor dié plant.