Stockholmteer

← Terug na indeks
  • Stockholmteer en swael vir skape

    My skoonma van 80 jaar oud doseer nog skaap met stockholmteer en swael en weier iets anders. Ek moet die boerdery oorneem en is baie onkundig, maar dit klink net nie goed nie. Kan u my adviseer en ook na artikels oor die gebruik daarvan verwys. Baie dankie vir u hulp.