Springbokbos

← Terug na indeks
  • Beheer van springbokbos

    Ek boer so 18km suid van Bloemfontein op ‘n veeplaas met gebroke veld. Spingbokbos is besig om dele van die weiveld in te dring. Die afkap van die bosse is nie juis suksesvol nie en ek oorweeg tans onkkruiddoder. Wat sou u aanbeveel ? Groete Danie