Muf

← Terug na indeks
  • Muf in lusernbale

    Ek het myself baie slim gehou en so 2 maande terug vir my lusernbale gekoop vir my wild vir die winter. Ek het die bale in ‘n toe stoor gesit en dit wil my nou voorkom dat die bale daar staan en muf het. Sal dit help om die bale in die son uit te sit vir ‘n paar dae voor ek dit voer of moet ek dit maar vernietig ?