Krimpsiekte

← Terug na indeks
  • Plante wat kardioglikosiede bevat wat die kardiovaskulêre stelsel aantas

    Nou met die droogte wil ek meer weet van tulpe, slangkoppe en plakkies wat vrektes veroorsaak as diere hierdie plante vreet.
    • Krimpsiekte navorsing

      Is daar al enige verdere navorsing gedoen wat kan help met krimpsiekte.Die siekte word in die Tankwa Karoo veroorsaak deur die "krimpsiek" bos asook die "plakkie" Enige raad wat gevolg kan word indien 'n skaap/bok simptome toon.Ek weet van geaktiveerde koolstof.Verder hou ek die diere stil By voorbaat dankie Louis Venter
      • Krimpsiekte by Boerbokke

        'n Leser se Boerbokke vreet kandelaarsbos en kry dan krimpsiekte. Sy soek raad.