Gifblaar

← Terug na indeks
  • Gousiekte plantvergiftiging by herkouers: Verskeie inheemse plantsoorte span saam!

    “Ek het ‘n plant op my eiendom geïdentifiseer wat skielike vrekte onder Damara skape en boerbokke, wat ek nuut aangekoop het, veroorsaak het. Aanvanklik is bloednier as oorsaak gediagnoseer, maar ‘n ander opinie het gousiekte as oorsaak aangedui. Ek kry die plant nie dood met ‘n glifosaat-bevattende onkruiddoderproduk nie”.
    • Gifblaar in hooi

      Is dit wenslik om hooi te maak van gras wat met gifblaar besmet is? Sal dit dodelik vir diere wees as hulle van die blare in die hooi inkry? Wat is die jongste navorsing van hoe om gifblaar uit te roei?
      • Gifblaar

        "n Leser vra wat die simptome van 'n dier wat blaargif gevreet het is en hoe die dier behandel kan word. Dr. Faffa Malan antwoord sy vrae.
        • Roei gifblaar uit

          'n Doeltreffende manier om van gifblaar ontslae te raak (en sommer 'n paar biere agter die blad te kry).