Ergotvergiftiging

← Terug na indeks
  • Ergotvergiftiging

    Weens die droogte is ek genoodsaak om beeste, koeie en kalwers te verskuif vanaf Klerksdorp na Lüneburg. Daar is nou van die kalwers, 20 van die 36, waarvan die punte van die sterte afval. Aanvanklik vorm daar ‘n ring sowat 5 cm vanaf die punt van die stert, die hare begin afval en dan verdroog daardie deel van die stert. Die diere loop op natuurlike veld en dit gebeur nie by die koeie nie. Hierdie is stoetdiere en dit sal…