Diplodiose

← Terug na indeks
  • Diplodiose

    Beeste wat in die afgeoeste mielielande loop, wys tekens van lamsiekte en party val rond. Wat makeer hulle?
    • Mielies wat met Stenocarpella maydis besmet is, word ingekuil

      Mielies wat met die swam Stenocarpella maydis besmet is, is ingekuil. Toksienbinders en innokulante is vir die kuilvoerproses gebruik. Sal die toksien van die swam die proses oorleef? Kan die giftigheid van die kuilvoer in ‘n laboratorium bepaal word of moet die kuilvoer eers vir ‘n paar dae aan minder waardevolle diere gevoer word om die giftigheid vas te stel voordat die kuilvoer in ‘n suiwelrantsoen gebruik kan word?
      • Diplodiose: swambesmetting van mielies

        Ons het baie laat reëns gehad. Wat is die gevaar as ons vee in afgeoeste mielielande laat loop waar mielies met swamme besmet is?