Blousuurvergiftiging

← Terug na indeks
  • Lammers se voorbene swig onder hulle

    Ons het Dorpers wat nou al ‘n paar agtermekaar siek geword het en vrek. Dit is meestal die kleintjies van so bykans ‘n jaar. Hulle wei op kweek wat ek begin het om te besproei en daar is groen grassies wat uitkom. Kan hulle daarvan siek word? Hulle word pap, die voorbeentjies swig en kan hulle nie hou nie en hulle gaan lê en vrek.
    • Blousuur-opblaas by hawer/klawermengsel

      Sal ek blousuur of opblaas kry as ek Dorperooie op 'n 50/50-klawer-hawermengsel opjaag? Elkeen op sy eie gee vir my probleme, maar wat van die twee saam?
      • Blousuurvergiftiging (Geilsiekte)

        I have planted sorghum that is supposed to be prussic acid resistant, but it is very drought stressed. Have you any advice for me on how to identify prussic acid poisoning, and how to treat it?
        • Blousuurvergiftiging en opblaas in skape

          Ek wil graag Vleismerino ooie op aktiewe blaarryke lusern laat lam en die lammers grootmaak tot op 3 maande en daarna bemark. Probleme met blousuurvergiftiging en opblaas word ondervind. Die grondtipe wissel van Hutton tot Bainsvlei. Wat kan ek doen om probleme met opblaas en vergiftiging uit te skakel? Phillip