Avo-blare
← Terug na indeks-
Plantvergiftigings in boerbokke
Ek het gelees dat avoblare giftig is vir boerbokke. Indien dit die geval is, hoe lank vat die gif om te werk en wat is die simptome? Ek het 3 bokke (ek bly op 'n plot in Pretoria Noord) en hulle vreet die avoblare tog te lekker, sover is hulle nog spekvet en gesond. Nog 'n vraag: Sal die bokke nou al blaargif vreet of dit vermy tot die winter kom? Mark Blignaut -
Kan avo-blare vee vergiftig?
Is avokadoblare skadelik vir bokke en skape? 'n Kenner verduidelik.