Ander

← Terug na indeks
  • Lamvrektes ná brandsiek-behandeling

    Altesaam 39 lammers het gevrek nadat 'n boer sy kudde teen brandsiekte moes behandel. Wat kan die oorsaak wees?
    • Paddaslyk in plaaskrippe

      Ons het 'n groot probleem met slyk op ons waterkrippe. Kan ons middels waarmee hulle swembaddens of vistenke behandel daarin gooi?
      • Dorpers raak lam in bene en hou op vreet

        Ek het 'n klompie ou dragtige dorperooie (75) by 'n boer in die Kalahari gekoop. Toe die ooie afgelaai is, was dit asof party lam in die bene is en moeilik vind om te staan of te loop. Ek het die ooie saam met my ander skape in 'n voerkraal geplaas op lusern, mielies en byvoeding, maar hulle wei ook soms in 'n kampie. Die boer het my verseker dat die skape ingeënt was teen bloednier en pasteurella en gedoseer…
        • Bokke vrek na inspuiting

          Ek het Saterdag my bokke - lammers inkluis - Agrimec/Ivomec gespuit en ook 'n multivitamin - zinc, ens. Die Sondag is 17 lammers dood. Het u kommentaar? - Dawie
          • Is vis in ‘n dam nadelig vir skape?

            Ek wil graag aangeplante weiding besproei waarop skape 90 % van die tyd wei. Die sementdam het 'n digte bevolking kurpers in. Is hierdie goeie bemesting wat geen skade inhou vir die weiding nie, en sal hierdie weiding nadelig wees vir die skape, deurdat die afvalstowwe wat uit die dam kom, dalk giftig kan wees? - Ben (Ben.Lotterie@parmalat.co.za)