Ander

← Terug na indeks
  • Uie- en knoffelvergiftiging

    Kan uie en knoffel vergiftiging veroorsaak?
    • Vergiftiging met witstormbos

      Het u dalk vir my ‘n foto en meer inligting oor witstormbos?
      • Vergiftiging met harpuisbos

        Ek het die afgelope twee maande baie vrektes in my skaapkudde. Dit is party dae tussen vyf en ses skape per dag. Ek is nou raad-op en hoop u kan help. Die skape kom baie swak voor en sukkel om te staan as hulle gaan lê het. As hulle vrek, dan blaas hulle op en skuim kom partykeer uit die mond. Die rektum/anus gedeelte is blou/pers. Die longe het ook sulke pers kolle op, maar sit nie aan die karkas…
        • Sojasifsels met olieboom- en “morning glory” saad as veevoer

          Is dit raadsaam om sojasifsels wat olieboom- en "morning glory" saad bevat vir skape te voer? Hoeveel van elke onkruid kan 'n skaap hanteer?
          • Trachyandra spp. vergiftiging

            Ek is al moedeloos en raad-op en weet nie meer wat om te doen nie. Dit gaan oor die rolbos wat skaap vreet en dan verlam raak en op hope vrek. Ek en my man is nou beginnerboere en het hierdie jaar oor die 200 skaap verloor en dit is nie ‘n grap nie. Wat kan ‘n mens vir die skaap ingee? Ek het al alles probeer, maar niks help nie. Sodra jy die bossie uithaal, versprei hy eers. Weet…