Teling

← Terug na indeks
  • Kemp in wol

    Ek het so paar jaar gelede Dorpers en Meatmaster ooie gekoop en hulle eers met Merino ramme en later met Dohne Merino gekruis. Nou na 3 generasies teel hulle baie wit lammers. Ek wil weet hoe weet ek of hulle nog Kemp in wol gaan hê of na hoeveel generasies gaan hulle skoon wees van Kemp?