Rasse

← Terug na indeks
  • Skaapras wat die meeste meerlinge gee

    Watter wol-/vleisras skaap gee jou die hoogste lampersentasie en is die meeste geneig tot meerlinge?
    • Diereverbeteringswet, 1998

      Ek verwys na jul rubriek oor die boerboele waar ‘n genootskap se registrasies opgeskort was en weer ingestel is na ‘n hofuitspraak. Daar is verskillende genootskappe by die boerboele. Dus erken die hof die genootskap wie se registrasies gekanselleer was. My vraag is dus dan nou: Kan daar meer as een genootskap wees vir ‘n beesras as almal nog steeds dieselfde rasstandaarde volg en as almal deur ‘n erkende registrasie owerheid behartig word?
      • Keuse van ramme vir teling

        Ek bedryf tans ‘n klein skaapboerdery bestaande uit Swartkop Dorpers en ‘n paar Wit Dorpers en Van Rooyenooie. Ek gebruik tans Dorper en Van Rooyen ramme . Ek is in die proses om sowat 60 tot 80 Dorper kudde ooie by ’n gevestigde teler te koop wat my by die volgende vrae bring: 1. Kan ek voortgaan met die ramme van die 2 rasse aangesien ek op vleisproduksie wil fokus en 85% van my ooie Dorper is of moet ek…
        • Witdorper met ‘n bruin kop

          Ek teel met Witdorpers en het 'n lam met 'n bruinkop gekry. Hoe gebeur dit? Die ooi was een van my eie lammers van verlede jaar.
          • Kruisings om vrotpootjie te bekamp

            Vrotpootjie roei ons uit op ons plaas. Nou wil ons graag `n ras teel wat vir ons plaas die beste is. Die drie rasse wat ons wil inteel is Suffolks, Dormers en Dohne-Merino’s. Hoe gaan ons te werk om `n ras te teel uit die drie, met die eienskappe wat ons soek?
            • Dekseisoen en seleksie van Dorperramme

              Ek het vir ‘n Dorperboer (Skaapboer van die jaar 2011) gevra om ons te vertel hoe hy die dekseisoen vir Dorpers in die droë Noord-Kaap toepas. Ook watter raad hy het vir jou en hoe word vir ramme en ooie geselekteer?
              • Merinolandskaap in warm gebiede

                Ek stel belang in die Landskaap, maar is nie seker of die ras goed sal aanpas in ons hitte hier by Keimoes naby Upington nie. Is daar enige boere wat die ras op ander warm plekke gebruik en is dit suksesvol?
                • Vrugbaarheid van die Dorperras– stel bestuur eers reg

                  Hoe vrugbaar is die Dorperras?
                  • Teling van suiwer Dorpers

                    Ek is ‘n dame en stel baie belang in boerdery. Ek boer met skaap. My vraag is, my skaap is gekruis tussen Dorper en Van Rooy en ek wil graag die bloedlyn net dorper hê. Hoe maak ek nou om die Van Rooy lyn uit my kudde te kry?
                    • Vleismerino-ooie (SAVM) gekruis met Dormerramme

                      Ek laat my Vleismerino-ooie met Dormerramme dek. My bure sê ek maak ‘n fout want die kruislammers se nageslag sal swakker groei as ek hulle weer met Dormers laat dek. Is die kruising verkeerd? Watter moontlike probleme kan ek met so ‘n kruising kry?