Ramme

← Terug na indeks
  • Distansie tussen koggelramme en ooie

    Ek het die volgende stuk in een van die artikels oor koggelramme gelees: "Suksesvolle koggel vereis verder dat ooie vir 'n periode van minstens 28 dae, maar verkieslik 35 tot 56 dae van enige manlike diere (bv. ramme, koggelramme, ramlammers, bokramme, takbokke, ens.) geïsoleer word. Een kilometer is voorgestel as die minimum afstand vir isolasie om doeltreffend te wees. Die isolering moet volledig wees omdat ooie reageer op die sien, hoor en reuk van ramme. Die koggelrameffek kan misluk as…
    • Rol van teelramme om lampersentasie te verhoog

      Kan teelramme my ooikudde se lampersentasie verhoog?
      • Beduiwelde ram

        Hoekom raak 'n ram ewe skielik beduiweld? Ons het geen probleme gehad nie, maar nou wil hy almal stormloop. Hy stamp almal onderstebo en hy hou nie op nie.
        • Koste vir huur van ramme

          Ek is van plan om die komende seisoen ramme van ’n buurman te huur. Is daar dalk n riglyn om te bepaal hoeveel ek moet betaal? Voorbeeld: 100 ooie @R20/kop? Die ramme is van goeie gehalte.
          • Hoeveel ramme word benodig?

            Ons wil al om die ander maand 'n trop skaap laat dek nadat hul ge-CDIR is om ons ramme tot hul maksimum te benut, verbeterde kontantvloei te hê en die probleemdiere te probeer ontduik. Nou is my vraag net : Ons diere is ten minste 'n KP (kondisie punt) van 3 en die ramme loop al vir 3 - 5 maande op goeie winterkos alleen. Die ooie is ge-CDIR en sal volgende week aan die ramme gegee word met die…
            • Merkhalters vir ramme

              'n Leser vra raad oor die gebruik van merktuie of -halters vir ramme en een van ons kundiges help.
              • Inenting van ramme

                'n Leser vra raad oor die inenting van ramme en een van ons kundiges help.
                • Ralgro-ramlam ook koggelram?

                  Sal mens 'n ramlam wat met Ralgro behandel is, as 'n koggelram kan gebruik?
                  • Wanneer is ramlammers vrugbaar?

                    Van watter ouderdom is lammerooie vrugbaar, of gereed om gedek te kan word?
                    • Die ramfaktor

                      Een van die lede van ons gespreksforum vra watter rol ramme tot die sukses van sy boerdery speel en vra vir wenke oor hoe hy hulle moet bestuur. Dr. Jasper Coetzee antwoord sy vrae.