Onvrugbaarheid

← Terug na indeks
  • Onvrugbaarheid by ramme

    Kan ramme wat as onvrugbaar getoets is, net tydelik onvrugbaar wees, vra 'n skaapboer wat 'n speenpersentasie van 130 gehad het van dié "onvrugbare" ramme.