Anatomiese afwykings

← Terug na indeks
  • Split in ram se teelsak

    Buiten die feit dat ‘n diep split in ‘n ram se teelsak nie goed lyk nie, is daar enige beproefde nadele daaraan verbonde? Ek het lankal verstaan dat dit weer ‘n split in vroulike nageslag se uiers veroorsaak wat melkproduksie benadeel – is dit waar en bewys?
    • Gedraaide teelballe

      'n Veearts beskryf die term "rotasie van die testikel".